Coming Soon
Siener van Rensburg

Get ready for the launch of the year, giving you true and actual info on Siener van Rensburg.

“De siener gewaar ‘n groot boom in ons land en die begin somaar van bo af weg te krummel of te ‘pluiens’ so’s hy self dit noem, en te vergaan, sodat daar ‘n gat in die grond blij, waar die boom gestaan het. Daarna siet hij in die Vrijstaat en Transvaal elk ‘n pragtige bloue boom verrijs en die dra pragtige druiwe korrels, ongeveer so groot als ‘n fatsoenlike perske. ‘En wat beteken dit? Vraag die toehoorder, helemaal verbijsterd. ‘Die antwoord is: ‘Wel, dis ons Regering wat tot niet gaat en twee ander Regerings wat opkom in Vrijstaat en Transvaal.”

Ene Jan-Petrus.

Scroll to Top